Ons as Impetuskids wil net vir jou welkom se by ons blog. Ons is besig om in ‘n nuwe era in te beweeg met ons children ministry en dis lekker om julle saam met ons te vat. Chat met ons en sê wat jy dink van ons site. Ons gaan later begin verse vir die week post en up coming events.
June 17, 2008 at 1:17 pm |
Dis nice. Weet nog nie lekker hoe dit gaan werk nie, maar hey – I’m blonde…Sal die blog dophou! Mal, gekker as gek oor die nuwe logo. So cool!
June 18, 2008 at 10:01 am |
Ek is bly jy love dit. Baie geluk jy is die eerste persoon wat comment op ons blog.
June 18, 2008 at 3:00 pm |
cool man cool.
June 19, 2008 at 11:06 am |
Dis super cool. Hoop daar gaan een vir die aandkerk ook wees.
Julle doen amazing goed vir die kinders!!!!
June 20, 2008 at 5:32 am |
Baie geluk aan Steve en Chantel of is dit nou Chantel en Steve met die oë wys van hulle seun (Durandt) 3.6 Kg of 3600g en 52cm lank of is dit kort – Sterkte en God se rykse seën vir hom en Sy kragen wysheid vir julle.
June 20, 2008 at 5:36 am |
Baie geluk Steve en Chantel met baba
June 21, 2008 at 2:05 pm |
geluk oom steve en tannie chantel met durandt en alle sterkte
June 27, 2008 at 9:21 am |
Ek hoop alles gaan goed met die baba en ma, wat van ‘n foto of twee op die blog